Ons Dienste
Graanland Dienste lewer betroubare, presisie-gedrewe oplossings vir die landbou- en nywerheidsbedryf. Met ’n fokus op kwaliteit vakmanskap, praktiese probleemoplossing en doeltreffende diens help ons kliënte om hul toerusting en projekte op standaard en in werking te hou.
(022) 482 3285
Draai, Frees en Boorwerk
Presisie masjienwerk vir die vervaardiging, aanpassing en herstel van onderdele.
Sweiswerk
Kwaliteit sweisoplossings vir sterk, duursame en betroubare afwerkings.
Herstelwerk
Akkurate tegniese ontwerp en modellering vir pasgemaakte onderdele en toerusting.
2D en 3D Ontwerp van parte en toerusting
Akkurate tegniese ontwerp en modellering vir pasgemaakte onderdele en toerusting.
Off-site Lasercutting en CNC Bending
Presiese sny- en buigoplossings vir pasgemaakte vervaardiging en metaalwerk.