Ingenieurskundigheid
Oplossings ontwerp deur ervare ingenieurs.
Landbou Kennis
Praktiese Oplossings vir die plaas.
Vervaardiging
Silosak toerusting en OEM parte
Velddiens
Op-die-plaas ondersteuning waneer jy dit nodig het.
Ons Masjiene
GB-9 Silosak Inlaaimasjien
GDB-2 Silosak Uitlaaimasjien
Aftapkarre (12 Ton, 14 Ton, 18 Ton en 20Ton)
Side-tipper hopper
Drive-over hopper
Bossieslaners (1.2m, 1.5m en 1.8m)
500L Dieselkar
3 Ton tipwa
Ons Dienste
Turning
Presisie draaiwerk vir die vervaardiging en herstel van komponente volgens spesifikasie.
Milling
Akkurate freeswerk vir pasgemaakte onderdele, herstelwerk en industriële toepassings.
CNC Machining
Hoë-presisie CNC-bewerking vir konsekwente kwaliteit en komplekse komponente.
Goughing
Professionele gouging-dienste vir die verwydering van sweislasse en voorbereiding van metaaloppervlaktes.
Lasercutting
Netjiese en presiese lasersnywerk vir metaalplate en pasgemaakte vervaardiging.
CNC Bending
Presiese CNC-buigwerk vir metaalonderdele en vervaardigingsoplossings.
Welding
Sterk en duursame sweiswerk vir herstelwerk, strukture& vervaardigingsprojekte.
Agricultural repairs
Betroubare herstelwerk aan landboutoerusting om stilstand te beperk en produktiwiteit te verbeter.
Manufacturing
Pasmaak vervaardiging van komponente, strukture en oplossings volgens kliëntbehoeftes.
Mechanical design and drafting
Meganiese ontwerp en tegniese tekenwerk vir akkurate vervaardiging en projekbeplanning.
Sedert Februarie 2005 onder huidige bestuur
Ons spesialiseer hoofsaaklik in die landboubedryf, waar ons verstaan hoe belangrik vinnige, duursame en doeltreffende werk is om stilstand te beperk en produktiwiteit te bevorder.
Draai, Frees en Boorwerk
Sweiswerk en Sweiswerk
Off-site Lasercutting en CNC Bending
2D en 3D Ontwerp van parte en toerusting
Meer Oor ons
Sedert Februarie 2005 funksioneer ons trots onder die huidige bestuur en het ons ’n sterk reputasie opgebou vir betroubare, koste-effektiewe herstelwerk en vervaardiging. Met jare se praktiese ervaring fokus ons daarop om oplossings te bied wat nie net van hoë gehalte is nie, maar ook waarde vir ons kliënte se geld verseker.
Ons spesialiseer hoofsaaklik in die landboubedryf, waar ons verstaan hoe belangrik vinnige, duursame en doeltreffende werk is om stilstand te beperk en produktiwiteit te bevorder.
Of dit nou herstelwerk aan bestaande toerusting is of die vervaardiging van pasgemaakte komponente en oplossings, ons span streef daarna om elke projek met noukeurigheid en vakmanskap af te handel.
Ons trots lê daarin om langtermyn verhoudings met ons kliënte te bou deur persoonlike diens, betroubaarheid en kwaliteit afwerking te lewer.
Kontak ons